Hierdie produk bestaan uit 30 bladsye wat die volgende insluit - x8 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1 & Kwartaal 2 x8 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1 & 2 Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons.
MY GRAAD 7 WISKUNDE KWARTAAL 1 & 2 WERKBOEK - 2020
R30,00Price
Nadat u bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com