Hierdie produk bestaan uit 24 bladsye wat die volgende insluit -
- Vermenigvuldiging: Faktore & Veelvode + Memo
- Distributiewe Eienskappe van Heelgetalle + Memo
- Optel en Aftrek + Memo
- Deling + Memo
- Gewone Breuke + Memo
- Numeriese Patrone + Memo
- Afronding + Memo
Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons.
MY GRAAD 5 WISKUNDE KWARTAAL 3 WERKBOEK - 2020
R30,00Price
Indien u klaar bestel & betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com