Hierdie produk bestaan uit 26 bladsye wat die volgende insluit  - 

✮ x12 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1 

✮ x11 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1 

 

NB!!: Hierdie werkkaarte is dieselfde werkkaarte as in die Beplannings Pakket vir Kwartaal 1, 2021 dit word net as 'n aparte pakket beskikbaar gestel. 

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

MY GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL KWARTAAL 1 WERKBOEK - 2021

R45,00Price
  • Indien jy die produk bestel & betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com