Hierdie produk bestaan uit 24 bladsye wat die volgende insluit -
- Vermenigvuldiging + Memo
- Optel en Aftrek + Memo
- Inhoud & Volume + Memo
- Data Hantering + Memo
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons.
Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.
MY GRAAD 4 WISKUNDE KWARTAAL 3 WERKBOEK - 2020
R30,00Price
Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com