Liewe Onnies & Ouers,

Hier is 'n 'freebie' vir julle om aan die einde van die kwartaal te gebruik vir ekstra oefening of as hersiening 👩🏼‍🏫

Die produk bestaan uit 12 bladsye ✏️ wat die volgende insluit:

✮ x5 Werkkaarte

✮ x4 Memo’s

 

NB: Hierdie freebie MAG DIGITAAL GESHARE WORD, MAAR MAG NIE VERKOOP WORD NIE. 

MY GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL - OEFEN WERKBOEK - KWARTAAL 1 - 2021

R5,00Price