Hierdie produk bestaan uit 95 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x10 weke se beplanning vir Kwartaal 1

- x41 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1. 

- x28 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 7 - AFRIKAANS HUISTAAL- BEPLANNING - KWARTAAL 1 -2021

R180,00Price
  • Stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com