Hierdie produk bestaan uit 'n PowerPoint & 'n PDF wat uit 18 bladsye bestaan, wat die volgende insluit:

- Eienskappe van Metale. 

- Voorbeelde van Metale. 

- Eienskappe van Nie-metale. 

- Vergelyking van Metale en Nie-metale. 

 

Hierdie produk kan as 'n muurkaart (of 'n opsomming) in die klaskamer gebruik word. Hierdie produk is belyn met die CAPS. 

GRAAD 5 NATUUR WETENSKAP KWARTAAL 2: METALE EN NIE-METALE

R25,00Price
  • Indien u klaar bestel & betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com

©2018 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. PROUDLY CREATED WITH WIX.COM