Hierdie produk bestaan uit 48 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x6 weke se beplanning vir Kwartaal 4

- x20 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 4

- x12 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 4

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 5 - AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGSPAKKET - KWARTAAL 4 - 2020

R120,00Price

    ©2018 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. PROUDLY CREATED WITH WIX.COM