Hierdie produk bestaan uit 53 bladsye wat die volgende insluit  - 

✮ x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2

✮ x18 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2.

✮ x10 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 5 - AFRIKAANS EAT. - BEPLANNINGSPAKKET - KWARTAAL 2 - 2021

R110,00Price
  • Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com