Hierdie produk bestaan uit 'n PowerPoint & 'n PDF wat uit 14 bladsye bestaan, wat die volgende insluit:
- Saaiboerdery: Belangrike gewasse in Suid-Afrika
- Verskillende soorte vrugte wat in Suid-Afrika groei.
- Die storie van 'n Mango Boer
Hierdie produk kan as 'n muurkaart (of 'n opsomming) in die klaskamer gebruik word. Dit is belyn met die CAPS en ook gebaseer op die Platinum, Graad 4, Sosiale Wetenskap Handboek.
GRAAD 4 SOSIALE WETENSKAP - SAAIBOERDERY - KWARTAAL 3
R20,00Price
Indien u klaar bestel & betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com