Hierdie produk bestaan uit 24 bladsye wat die volgende insluit -
x6 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1 & Kwartaal 2
x6 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1 & 2
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons.
MY GRAAD 4 NATUUR WETENSKAP KWARTAAL 1 & 2 WERKBOEK - 2020
R30,00Price