Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste ATP's! 

 

Hierdie produk bestaan uit 65 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x7 weke se beplanning vir Kwartaal 3

- x23 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 3. 

- x16 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 3.

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGS PAKKET - KWARTAAL 3 - 2020

R140,00Price
  • Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com

©2018 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. PROUDLY CREATED WITH WIX.COM