Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons. 

 

Hierdie produk bestaan uit 77 bladsye wat die volgende insluit  - 

▫︎ x10 weke se beplanning vir Kwartaal 1

▫︎ x34 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1 

▫︎ x23 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1 

GRAAD 4 - AFRIKAANS EAT. - BEPLANNINGS PAKKET - KWARTAAL 1 - 2021

R140,00Price
  • Nadat u die produk bestel en betaal het, stuur asseblief die bewys van betaling na info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com om te verseker dat u die produk binne 24 uur na die bestelling ontvang. Indien die bewys van betaling nie na ons gestuur word nie vat dit dus langer om u bestelling af te handel.