As Onnies soek ons altyd na oulike geskenke, ons hou van oulike koppies, Ons hou daarvan om persoonlike stempels & stikers te gebruik! Ons hou van 'n oulike dagboek en ook om ons besige dag met 'n wyn/gin af te sluit!
Bou jou eie persoonlike 'boks' met oulike persoonlike items wat spesiaal gemaak is vir jou!
Bou jou eie boks: