As Onnies soek ons altyd na oulike geskenke, ons hou van oulike koppies, Ons hou daarvan om persoonlike stempels & stikers te gebruik! Ons hou van 'n oulike dagboek en ook om ons besige dag met 'n wyn/gin af te sluit!

Bou jou eie persoonlike 'boks' met oulike persoonlike items wat spesiaal gemaak is vir jou!

Ons verkoop hulpbronne wat jy in jou klaskamer kan gebruik!

Hierdie hulpbronne sluit in: beplanning, werkkaart bundels, hersienings boeke,  & werkboeke.

Al ons hulpbronne is belyn met die CAPS.

Loer gerus na die produkte wat ons beskikbaar het en laat ons jou help om van hierdie jaar 'n sukses te maak!

ons hou daarvan om van jou te hoor!

  • White Facebook Icon

Sluit gerus by ons 'Facebook' groep aan

©2018 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. PROUDLY CREATED WITH WIX.COM

Image (1)

Describe your image

Go to link